Martin voel Hugo sal nou stil wees noudat Brand 'n heldedaad verrig het
Martin feels Hugo will be quiet now that Brand did a heroic deed
Die hoof wens Brand geluk, maar Hugo spot hom steeds
Die hoof wens Brand geluk, maar Hugo spot hom steeds
The headmaster congratulates Brand but Hugo still mocks him
In 'n gesprek met Hugo, besef Brand Martin se blou oog is van 'n bakleiery tussen die twee
In 'n gesprek met Hugo, besef Brand Martin se blou oog is van 'n bakleiery tussen die twee
In a conversation with Hugo, Brand realises that Martin's blue eye was due to a fight with Hugo
Hugo boelie weer vir Stephan
Hugo boelie weer vir Stephan
Hugo bullies Stephan again
Brand spreek Hugo aan en dit ontlok 'n geveg
Brand spreek Hugo aan en dit ontlok 'n geveg
Brand reprimands Hugo and it instigates a fight
Die geveg:
The fight:
Hugo slaan terug met twee vinnige houe
Hugo slaan terug met twee vinnige houe
Hugo hits Brand first with two quick jabs
'n Sirkel vorm om hulle
'n Sirkel vorm om hulle
A circle forms around them
Martin se Brand moet Hugo se hande dophou en nie net storm nie
Martin se Brand moet Hugo se hande dophou en nie net storm nie
Martin says Brand must watch Hugo's hands and not just storm in quickly
Brand slaan hard terug
Brand slaan hard terug
He hits back hard
Brand gly en hulle rol op die grond rond
Brand gly en hulle rol op die grond rond
Brand slips and they roll around on the ground
Wanneer hulle opstaan is beide bedek met grond en gras
Wanneer hulle opstaan is beide bedek met grond en gras
When they get up, both are covered in soil and grass
Brand se neus bloei en Hugo se regteroog swel
Brand se neus bloei en Hugo se regteroog swel
Brand's nose is bleeding and Hugo's right eye is swelling up
Martin se mnr Vorster moet dit nie stop nie, want dan het Brand altyd verloor
Martin se mnr Vorster moet dit nie stop nie, want dan het Brand altyd verloor
Martin tells mr Vorster not to stop the fight because then Brand would have lost forever
Wanneer Hugo sy arms laat sak en stilstaan, stop meneer Vorster dit, want hy wil hom die vernedering van verloor spaar
Wanneer Hugo sy arms laat sak en stilstaan, stop meneer Vorster dit, want hy wil hom die vernedering van verloor spaar
When Hugo puts his arms down and stands still, mr Vorster wants to spare him of embarrassment and stops the fight
Hulle word geroep na die hoof se kantoor
Hulle word geroep na die hoof se kantoor
They get called to the principal's office
- Meneer Vorster is daar en gee die redes vir die bakleiery: Brand is populer, intelligent, 'n goeie alteet, musikaal en weet wat hy wil he; Hugo is ook intelligent en 'n goeie rugbyspeler, maar is gewoond om sy sin te kry. Hulle was aanvanklik vriende tot Hugo besef het Brand gaan hom nie blindelings volg nie en hy toe vriende gekry het wat sou. Hugo het 'n boelie geword en het die klavier-ding gesien as 'n kans om Brand af te breek, want hy was bitter en jaloers.

- Mr Vorster is there and gives the reason for the fight: Brand is popular, intelligent, a good athlete, musically talented and knows what he wants; Hugo is also intelligent and a good rugby player but is used to getting his way. They were friends originally until he realised Brand won't blindly follow him and he made friends with boys who would. Hugo then became a bully and saw this piano thing as a chance to break Brand down, because he was jealous and bitter.
- Hy se dat die geveg die lug finaal gesuiwer het en hulle hoef nie gestraf te word nie
- Hy se dat die geveg die lug finaal gesuiwer het en hulle hoef nie gestraf te word nie
- He says that the fight has now cleared the air and they shouldn't be punished
Hugo en Brand loop weg en die saak is opgelos
Hugo and Brand walk away and the matter is resolved
- Hulle se elkeen vir mekaar die ander een slaan hard
- Hulle se elkeen vir mekaar die ander een slaan hard
- They say that the other one hits hard
- Hulle besluit om dit in die verlede te los
- Hulle besluit om dit in die verlede te los
- They resolve to leave it in the past
Brand is tuis en kyk na die skildery
Brand gets home and looks at the painting
- Daar is donker wolke ver maar voor skyn die son
Brand gets home and looks at the painting
- Daar is donker wolke ver maar voor skyn die son
- There are dark clouds in the far but upfront the sun is shining
- Die draad hang slap en die hek is gebreek, maar die kremetartboom staan trots
- Die draad hang slap en die hek is gebreek, maar die kremetartboom staan trots
- The fence hangs loose and the gate is broken, but the baobab stands out proudly above it
- Die tweespoorpad lei na dit waarin jy glo
- Die tweespoorpad lei na dit waarin jy glo
- The two track road leads to what you believe in
No comments:
Post a Comment